Search

GOLDEN GROVE PRIMARY SCHOOL

KINDLY PLACE YOUR ONLINE ORDER BEFORE 20 NOVEMBER 2020.

ORDERS WILL BE DELIVERED TO SCHOOL ON 11 DECEMBER 2020.

View as Grid List
Sort by
Display per page

Golden Grove Primary Grade R

R 0.00

Golden Grove Primary Grade 1

R 0.00

Golden Grove Primary Grade 2

R 0.00

Golden Grove Primary Grade 3

R 0.00

Afrikaans Sonder Grense EAT Gr 4 Leesboe

Afrikaans sonder grense Eerste addisionele taal is noukeurig gestruktureer en geskryf om aan al die vereistes van die nasionale Kurrikulum- en Assesseringbeleidsverklaring (KABV) te voldoen. Features: Die kursus neem jou kwartaal-vir-kwartaal deur die kurrikuluminhoud en poog om by die behoeftes in jou klaskamer aan te pas. Die lesreekse is rondom 'n verskeidenheid interessante leestekste soos gedigte, kortverhale, koerantberigte, advertensies, tydskrifartikels, strokiesverhale, dialoe, prente en foto's opgebou, om 'n verskeidenheid taalgebruike te illustreer en die leerder se verbeelding voortdurend te prikkel. Sterk klem word op luister en praat, leesvaardighede en skryfontwikkeling geplaas om aan te pas by die tydstoekenning per taalvaardigheid. Die leerderboek sluit af met 'n taalafdeling met taalreels, voorbeelde en oefeninge vir vaslegging, asook 'n voorbeeldvraestel.
R 141.00

Afrikaans Sonder Grense EAT Gr 4 LB

Afrikaans Sonder Grense Graad 4 Leerderboek- Afrikaans sonder grense is 'n volledige taalreeks vir Afrikaans as Eerste Addisionele Taal. Die taalreeks strek van Graad 1 tot Graad 12 en voldoen aan al die vereistes van die Nasionale Kurrikulum en Assesseringsbeleidsverklaring (NKABV).
R 168.00
Categories
Filters
Sort
display