Search

AFRIKAANS HOME LANGUAGE

View as Grid List
Sort by
Display per page

Almal Verstaan Afrikaans HT Gr 5 Leesboe

ALMAL VERSTAAN AFRIKAANS HUISTAAL GRAAD 5 LEESBOEK The Solutions for all programmes have been developed to support the content (knowledge, concepts and skills) contained in the National Curriculum Statement (NCS), as organised in the new Curriculum and Assessment Policy Statement (CAPS).The Solutions for all programmes have been organised to support teaching and learning in the classroom by presenting the material to be taught and practised in the classroom in 30-60 minute lessons.
R 127.95

Gevaarlike Lopies

Henk kan nie wag vir die kriekettoer om te begin nie. Wat kan nou lekkerder wees as om saam met jou vriende die land plat te toer en die een krieketwedstryd na die ander te speel! Maar van die begin af is dit duidelik dat hierdie nie ‘n gewone toer gaan wees nie. Wie probeer by die span se bussie inbreek? Is daar regtig iemand wat snags in die koshuisgange rondsluip, of is dit Henk se verbeelding? Kort voor lank lyk dit of die kriekettoer in ‘n nagmerrie gaan ontaard... Agterin die KABV-goedgekeurde skooluitgawe van hierdie gewilde boek verskyn opsommings, opwindende, uitdagende pre- en postlees-aktiwiteite en volledig uitgewerkte vrae en antwoorde wat aan die KABV-riglyne voldoen.
R 115.00

Laerskool Spelboekie - Grondslag Fase

These books are fun in design and?clearly layed-out and loved by learners. They are alphabetized for easy word finding and each sections contains commonly used words as well as provides a space of learners to add their own words. Suitable for learners in the Foundation Phase and Intermediate Phase.
R 64.50

Oxford Afrikaanse Skoolwoordeboek Gr 4-9

Hierdie moderne, toeganklike woordeboek is die resultaat van unieke navorsing wat die woorde wat leerders in hulle handboeke teekom, geidentifiseer het. Dit is van nuuts af ontwerp om leerders doeltreffend en bedrewe in Afrikaans te help skryf en praat, en ondersteun leerders in sleutelareas, soos volg: FEATURES: 1. voorbeeldsinne wys jou hoe woorde werklik gebruik word 2. woordherkomste uit 'n wye reeks tale, soos deur taalleerplanne vereis 3. bevat die woorde wat leerders regtig sal opsoek en gebruik 4. gebruiksnotas help jou om algemene foute te vermy 5. klem en klankgrepe help jou om woorde reg uit te spreek 6. akkurate definisies gee woorde se betekenisse in eenvoudige taal 7. illustrasies maak moeilike konsepte maklik om te verstaan en brei deur byskrifte woordeskat uit 8. Sinonieme en antonieme help jou om meer doeltreffend te skryf en praat 9. Studiebladsye met 'n vinnige naslaangids vir grammatika, voorbeeldbriewe, SMS-taal, en meer 10. 'n Afdeling oor instruksiewoorde om jou te help om sukses in toetse en eksamens te behaal 11. Aktiwiteite en lesse geskik vir gebruik in die klaskamer
R 179.95

Pharos Junior Tweetalige Skoolwoordeboek

Die Pharos Junior tweetalige skoolwoordeboek fokus op leerders van graad 4–7 en het 'n paar nuwe, unieke kenmerke. Die woordeboek bevat sowat 5000 trefwoorde en is geskik vir Afrikaans en Engels huistaal of addisionele taal. Van die kenmerke wat die gebruiker kan verwag, is: - Voorbeeldsinne; sinonieme en antonieme; homonieme en homofone; frases; idiome en spreekwoorde - Woordverdeling en klem; woordsoorte volledig uitgeskryf - Attributiewe vorm, trappe van vergelyking, meervoud, verkleiningsvorm, deeltjiewerkwoorde, verlede tyd - Inligtingskassies met verdere inligting oor grammatika, spelling en taalgebruik - Afleidings van basiswoorde met hul vertalings. Unieke kenmerke van die woordeboek is die byvoeging van woordsoorte se onderafdelings; intensiewe vorme; homofone en woorde wat dikwels verwar word by die betrokke inskrywing, plus die vertalings; en by diername, die versamelnaam, manlik en vroulik, woord vir die kleintjies en die dier se geluid.
R 165.00

Pharos Tweetalige Skoolwoordeboek

The popular Pharos Bilingual School Dictionary (2020, 9th impression) boasts a brand-new orange cover! This dictionary contains almost 11 000 Afrikaans and English headwords with translations and full sentences. It is suitable for learners in grades 7–12 whose home language is Afrikaans or English, as well as for additional language. For this reason, headwords, phrases and expressions have been included that learners will encounter most in their school work and in everyday life. The dictionary is easy to use, and will help learners build their vocabulary and improve grammar. Headwords are printed in bold, blue type and display word breaks and primary stress. Inflections, such as plural and past tense forms, degrees of comparison, as well as context guidance appear in full. One or more practical translations are provided for each headword and full sentences in Afrikaans and English illustrate the use of each sense of a headword. Other user-friendly features: Labels are given in brackets to help with context, for example, subject-specific words, figurative use of words, and other additional grammar guidance, such as “usually in the plural”. Common phrases and expressions. Abbreviations are included in the alphabetical position. Word families: derivatives of root forms, together with the new part of speech (abbreviated). Clear cross-references from one headword to another Handy information boxes with additional information about grammar, spelling and usage. A bonus supplement with additional information on parts of speech, words easily confused, and idioms and proverbs, makes this perfect as a one-stop reference in both the classroom and at home.
R 190.00
Categories
Filters
Sort
display